Plaas gemeentskap internet

Bly u op ‘n plaas en sukkel u met internet toegang. Cape Data Networks kan help. Ons het alreeds opvangs in die volgende areas:

Albertinia / Geelhoutboom / Karatra / Alwyndal / Elandskraal / Hoekwil. 

Ons kan nog uitbrei na ander areas. Skakel ons kantoor by (044) 110-0345 of stuur ‘n whatsapp na 044 110 0344

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *